Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
88 Cards in this Set
- Front
- Back
5 Koningkryke waarin organismes georganiseer word |
👑 Monera (Bakterieë) 👑 Protista 👑 Fungi 👑 Plantae 👑 Animalia |
|
Meersellig |
Organismes bestaan uit meer as een sel |
|
Eukarioties |
Selle met membraangebonde organelle en n selkern |
|
Heterotrofies |
Beskryf n organisme wat nie sy eie voedsel kan vervaardig nie en op ander organismes voed. |
|
Srofieties |
Leef van dooie en verrottende organiese materiale |
|
Prokarioot |
'n Organisme sonder 'n ware selkern en wat nie membraangebonde organelle bevat nie |
|
Silia |
Kort, beweeglike haaragtige strukture wat op die oppervlak van selle voorkom |
|
Flagella/ flagellum |
Lang, haaragtige strukture wat vanaf die oppervlak van selle strek Word vir beweging gebruik |
|
2 voorbeelde van fungi |
Sampioene Skimmel |
|
Twee voorbeelde van monera |
Bakterieë Alge |
|
Obligaat |
Moet in 'n gasheer lewe om te kan oorleef Gebruik die gasheer se genetiese materiaal om voort te plant |
|
Parasiet |
'n Organisme wat op 'n ander organisme (gasheer) teer en veroorsaak dat die gasheer deur die verhouding benadeel word. |
|
Bakteriofaag |
'n Virus wat net bakterieë aanval |
|
Retrovirus |
'n Voorbeeld van 'n virus wat RNS bevat |
|
Patogene |
Mikro - organismes wat siektes veroorsaak |
|
Deursnit van bakteriofaag |
|
|
Kenmerke van virusse |
😷Is prokarioties 😷Is asellulêr ( nie volledige selle ) 😷Baie klein, slegs gesien met elektronmikroskoop 😷Het baie verskillende vorms 😷Geen metaboloese reaksies 😷Kan nie self voortplant, moet gasheersel binnedring 😷Is parasieties 😷Het vermoë om hulself aanmekaar te sit 😷Patogene (veroorsaak siektes) |
|
Bakteriee |
|
|
Struktuur van bakterieë |
. Is eensellig . Is prokarioties . Bevat nie membraangebonde organelle nie . DNS dryf vrylik in sitiplasma (noem nukleoïd) . Selwand uitgevoer met selmembraan . Selwand dikwels deur slymkapsule bedek (verhoed uitdroging) (Versperring teen witbloedselle) . Ribbosome in sitoplasma . Flagella vir vortbeweging . Pili (hol, haaragtige strukture) gebruik om aan ander selle te heg |
|
Kenmerke van bakterieë |
, Monera , Prokarioties (geen selkern/ membraangebonde organelle) , in elke habitat op aarde aangetref , volgens vorm geklassifiseer: * kokkus (sfeervormig) * basille (staafvormig) * spirillus (spiraalvormig) , geklassifiseer volgens manier waarop energie verkry ^ Fotosintetiese bakterieë (son) ^ Chemosintetiese bakterieë (anorganiese bakterieë) ^ Heterotrofiese bakterieë (organiese materiaal) , Plant hoofsaaklik aseksueel voort (binêre deling) |
|
Protista 3 hoofgroepe |
. Dieragtige protiste (protosoë) . Plantagtige protiste (alge) . Swamagtige protiste (slymskimmel) |
|
Kenmerke van protista |
* Eukariote (membraangebonde organelle en ware selkern) * Meestal eensellig * geklassifiseer volgens hoe voeding verkry en beweeg * plant aseksueel voort (binêre deling) * in ongunstigde toestande vind seksuele voortplanting plaas |
|
Klassifisering van dieragtige protista |
Bv. Amoeba protosoë Meestal heterotrofies/ parasities Beweeg deur gebruik te maak van pseudopodia, silia of flagella
|
|
Klassifisering van plantagtige protiste |
Bv. Alge Outotrofies (bevat chlorofill, fotosintese) Eensellig/ meersellig |
|
Klassifisering van swamagtige protiste |
Ontbinders = heterotrofe Verteer kos deur verteringsensieme in organiese materiaal vry te stel en voedingstowwe te absorbeer. |
|
Fungi sluit in: |
Skimmels (meersellig) Giste (eensellig) Muf Roes Sampioene (meersellig) |
|
Basiese Struktuur van fungi |
🍄 Unieke selwandstruktuur, bestaan uit chitien 🍄 Meersellige fungi bestaan uit hifes 🍄 Hifes saam = miseluim 🍄 Elke hife bevat een of meer selkern |
|
Fungi sluit in: |
Skimmels (meersellig) Giste (eensellig) Muf Roes Sampioene (meersellig) |
|
Basiese Struktuur van fungi |
🍄 Unieke selwandstruktuur, bestaan uit chitien 🍄 Meersellige fungi bestaan uit hifes 🍄 Hifes saam = miseluim 🍄 Elke hife bevat een of meer selkern |
|
Kenmerke van fungi |
🍄 Eukarioties 🍄 Heterotrofiese saprofiete (geen chlorofil) 🍄 Meestal filamentagtig, meerkernig 🍄 Selwande bevat chitien 🍄 Plant seksueel en aseksueel voort |
|
|
|
|
Simbiotiese verhoudings |
Goeie verhoudings tussen verskillende spesies |
|
Mutualisme |
'n Simbiotiese verhouding waar albei spesies wat betrokke is, voordeel trek uit die verhouding. |
|
Stikstofbindende bakterieë in plante |
Stikstofgas in atmosfeer kan nie deur meeste organismes gebruik word nie Stikstofbindende bakterieë is 'n noodsaaklike deel van alle ekosisteme om te verseker dat stikstof beskikbaar is om lewe op aarde te onderhou. Baie plante het dus mutualistiese simbiotiese verhoudings met stikstofbindende bakterieë ontwikkel. Die bakterieë kom in hul wortelknoppies voor en skakel vry stikstofgas in die lug om na ammoniak en aminosure wat plante kan absorbeer en gebruik vir groei. In ruil hiervoor word die bakterieë beskerm en kry koolhidrate van die plante |
|
Escherichia coli (E-coli) |
E-coli leef in die mens se kolon en voorsien ekstra vitamiene (biotien en vitamiene k) aan die menslike liggaam wat help met die absorpdsie van voedingstowwe. In ruil hiervoor word die bakterieë in hierdie omgewing beskerm, verkry 'n goeie voorraad voedsel en kan groei en veilig in groot getalle voortplant |
|
Siektes wat deur virusse oorgedra word |
Hondstolheid MIV/ VIGS Griep |
|
Siektes wat deur bakterieë veroorsaak word |
Roes Cholera Tuberkulose Miltsiekte |
|
Siektes wat deur protiste veroorsaak word |
Malaria |
|
Siektes wat deur fungi veroorsaak word |
Swamroes Sproei Omlope Atleetvoet |
|
Effek van MIV/ VIGS (verworwe immuniteitsgebreksindroom) |
Veroorsaak deur virus (MIV virus) 'n ongeneeslike siekte wat die immuunstelsel verswak Virus kom in mens se bloed en ander liggaamsvloeistowwe voor MIV val die witbloedselle (limfosiete) aan Sonder witbloedselle (T-limfosiete) hou immuunstelsel op werk MIV is 'n stadige virus en het 'n lang inkubasietydperk |
|
Hoe MIV oorgedra word |
💉 Onbeskermde seks met besmette maat 💉 Om naalde te deel met 'n besmette persoon om middels in te spuit 💉 Deur 'n swanger vrou na haar ongebore kind 💉 Was in verlede ook deur bloedoortapping versprei |
|
Bestuur en behandeling van MIV/ VIGS |
💉Toets, vermy onbeskermde seks, net een sekmaat 💉Antiretrovirale middels moet streng geneem word soos voorgeskryf 💉Antiretrovirale middels kan nie MIV genees, maar kan die voortplanting van die virus beheer deur die immuunstelsel te beskerm en herstel. Help om persoon se gesondheid te verbeter en lewe moontlik te verleng |
|
Inkubasietydperk |
Die tyd vanaf infeksie met 'n virus of bakterieë tot die begin van simptome |
|
Muteer |
Verandering in genetiese samestelling van organisme |
|
Epidemie |
'n wydverspriede voorkoms van 'n siekte oor 'n groot area |
|
Pandemie |
Wêreldwye epidemie |
|
Die effek van griep |
Word deur aantal RNS-virusse veroorsaak 💊potensieel noodlottige siekte 💊 veroorsaak deur griepvirus tipe a,b of c ( A uiters besmettend) 💊 RNS muteer gereeld en veroorsaak verskillende variante van virus 💊 In weerlose groepe soos bejaardes ouer as 65, kinders en swanger vroue kan griep selfs sterftes veroorsaak 💊 Mense geneig om in winter griep te kry wanneer binnenshuis bly en vensters toehou 💊 kan hartsiektes veroorsaak omdat dit hartspiere aantas en hart verswak |
|
Hoe word griepvirus oorgedra? |
💊Virus word in lug oorgedra in klein druppeltjies speeksel wat geproduseer word wanneer grieplyers hoes, nies en praat 💊Kan ook versprei wanneer n persoon n oppervlak aanraak waarop die griepvirus voorkom en aan hulle mond of neus raak 💊Wanneer persoon deur griepvirus besmet word, dring dit die epiteelselle in die neus, keel en longe binne waar dit vermeerder en verskeie simptome veroorsaak |
|
Simptome van griep |
💊 Koors/ kouekoors 💊 kopsere 💊 hoesery 💊 seer keel 💊 loperige/ toe neus 💊 seer spiere 💊 moegheid 💊 braking/ diarree |
|
Behandeling van griep |
💊 inenting 💊 goeie higiëne 💊 was gereeld hande 💊 bly weg van mense met griep 💊 hou oppervlaktes skoon (seep en ontsmettingsmiddels) 💊 bedek neus en mond met sneesdoekkie wanneer hoes en nies 💊 antibiotika kan nie gebruik word om virusse te behandel, maar kan help om sekondêre bakteriële infeksies te behandel/ voorkom |
|
Effek van Tuberkulose (TB) |
😷Veroorsaak deur bakterieë (Mycobacterium tuberculosis) 😷Versprei deur lug in klein druppeltjies speeksel wanneer geinfekteerde persoon hoes/ nies 😷Persoon met aktiewe TB steek gemiddeld 10-15 mense per jaar aan 😷TB kan jare lank onaktief in die liggaam wees en 'n persoon kan slegs simptome kry as hul immuunstelsel verswak 😷Word latente TB-infeksie (LTBI) genoem en persoon kan medisyne drink sodat nooit TB ontwikkel |
|
Simptome van TB |
😷 Nagsweet 😷 borspyn 😷 ophoes van bloed en sputum (slym) 😷 gewigsverlies 😷 slegte hoes wat langer as 2 weke duur 😷 koors |
|
Hoe word TB gediagnoseer? |
😷Deur veltoets 😷Tuberkulien word onder vel ingespuit 😷Na paar dae word hoeveelheid reaksie op vloeistof geasseseer 😷As baie swelling is het persoon waarskynlik TB 😷TB-infeksie gediagnoseer deur X-strale en sputummonsters |
|
Hoekom raak TB weerstandig teen TB-middels |
Bakterieë besig om weerstandig te word teen TB-middels, want bakterieë gaan baie stadig dood (neem minstens 6 maande om heeltemal dood te gaan). Sommige mense hou op om medikasie te gebruik sodra hulle beter voel. Dit veroorsaak dat weerstandige bakterieë voort lewe in hul liggame en na ander mense versprei. As die persoon wat pas besmet is nie medisyne vir dievolle tydperk gebruik nie raak die bakterieë selfs meer weerstandig en later sal die middels geen effek op die bakterieë meer hê nie. |
|
MDR TB |
Multimiddelweerstandige TB Vorm van TB wat weerstand teen verskeie TB middels ontwikkel het A.g.v swak bestuur en ondoeltreffende behandeling van gewone TB Moeiliker om te behandel as gewone TB |
|
|
|
|
Effek van malaria |
📍Siekte kom algemeen in die tropiese en subtropiese dele van Afrika, 📍Sentraal- en Suid-Amerika en Asië voor 📍Gedeeltik veroorsaak deur veranderende globale temperature en weerstand teen medikasie 📍Veroorsaak deur 4 verskillende protisspesies wat plasmodia genoem word 📍plasmodia vernietig rooibloedselle van gasheer 📍plasmoduimpaeasiet voltooi lewensiklus in 2 verskillende organismes (mense en vroulike malaria muskiette) 📍plasmodiumparasiet plant seksueel en aseksueel voort deur spore te vervaardig |
|
Plasmodium |
'n Enkelsellige protis wat slegs in parasietiese vorme voorkom. |
|
|
|
|
Simptome van malaria |
📍griepagtige simptome 📍koue koors/ hoë koors 📍bewing en sweet 📍hoofpyn 📍braking |
|
Voorkoming van malaria |
📍Insekafweermiddels/ insekdoders 📍muskietnette 📍broeiplek verwyder (stilstaande water dreineer, vissoorte in damme plaas wat muskieteiers, larwes en papies eet) |
|
Behandeling van malaria |
📍teenmalariamiddels (kinien, chlorokien) 📍kruie (Artemisia annua) |
|
Effek van atleetvoet |
👣Dit is 'n rooi, jeukerige uitslag tussen ton 👣Indien nie behandel kan vel kraak, bloei en begin sleg ruik 👣patykeer gaan gepaard met infeksie onder toonnaels 👣veroorsaak deur klein skimmels wat vel binnedring indien hulle 'n klam, warm plek kry om te oorleef |
|
Bestuur en behandeling van atleetvoet |
👣Dra skoene wat vel toelaat om asem te haal 👣Probeer nie te gereeld drafskoene te dra, laat voete sweet 👣Dra dik wol-/katoenkouse wat sweet van voete sal absorbeer 👣Probeer 2 keer per dag skoon sokkies aan trek 👣Was voete elke dag en maak met skoon handdoek droog 👣Gebruik antiswampoeier om vog te absorbeer en fungi dood te maak 👣Dra plakkies in openbare plekke soos storte, swembadkleedkamers ens |
|
Witbloedselle |
|
|
|
|
|
|
|
|
twee soorte protista |
amoeba ander alge |
|
struktuur van virusse |
het interne kern van DNS of RNS, maar nie albei nie nukleïensuur word deur buitendste proteïenomhulsel/ - kapsule omring vat die virale genetiese materiaal beskerm het geen sitoplasma en geen membraangebonde organelle |
|
Louis Pasteur |
Bewys dat klein organismes (bakterieë)/ kieme siektes veroorsaak en veroorsaak dat kos sleg word |
|
Sellulase |
n Ensiem wat sellulose in die plante wat diere eet, afbreek of verteer |
|
Inkubasietydperk |
Die tyd vanaf infeksie met 'n virus/ bakterieë tot die begin van simptome |
|
hondstolheid |
'n virus wat die senuweestelsel van soogdiere aantas kan veroorsaak dat hul mal en agressief word word dmv speeksel oorgedra simptome kopseer, koors en en seer keel |
|
roes |
siekte wat deur bakteriee en swamme veroorsaak word plante word besmet wanneer nat/ vogtige toestande te lank aanhou waterige kolletjies op blare en ander weefsel |
|
cholera |
siekte wat deur bakteriee veroorsaak word wanneer kos/ water versprei word wat met ontlasting besmet is veoorsaak diariee, naarheid en maagkrampe kom voor in oorbevolkte areas waar daar verlies aan voldoende watervoorraad en sanitasie is |
|
immuniteit |
die vermoe van 'n organisme om 'n siekte te weerstaan die immuunstel val organismes en stowwe wat die liggaam binnedring en siektes veroorsaak aan dmv 'n reeks stappe wat bekend staan as die immuunrespons |
|
immuniteit in plante |
plante het nie immuunstelsel nie gebruik passiewe meganismes om hulle te beskerm bv. bas, wasagtie kutikulas, lignien in selwande ens skei ook irriterende sappe af wat verhoed dat insekte en diere van hul weefsel eet kan so hul kanse op oorlewing verbeter wonde toegestop met parenchiemselle wat eeltweefsel vorm hars en gomme tree op as onsmettingsmiddels en verhoed dat mikro organismes binnedring e verskaf weerstand teen swaminfeksies |
|
immuniteit by diere |
het interne immuunstelsel om teen mikro organismes te beskerm staan bekend as natuurlike immuuniteit immuunstelsel vervaardig witbloeselle (leukosiete) wat patogene vernietig twee soorte leukosiete nl. limfosiete (B en T) en fagosiete |
|
natuurlike immuniteit |
ingeboude immuunstelsel in diere om hulself te beskerm |
|
funksie van B-limfosiete |
proteien van patogene wat liggaam indring word antigene genoem B-limfosiete spoor antigene op en produseer teenliggaampies om dit te vernietig teenliggaampies heg aan antigene en veroorsaak dat hul saamkoek |
|
funksie van T-limfosiete |
vernietig antigene |
|
funksie van fagosieteinentings |
verswelg antigene tydens fagositose |
|
inentings |
'n doeltreffende manier om aktiwe immuniteit te stimuleer entstof is 'n stof wt ingespuit/ mondelings ingeneem word om spesifieke siekte te voorkom versnel immuuniteitstelsel word gemaak van verswakte vorm van organisme wat siekte veroorsaak |
|
antibiotika |
middels wat mikro organismes vernietig ontdek deur alexander flemming keer dat bakteriee selwande vorm keer dat bakteriee proteine en nukleiesure vervaardig terwyl besig is om te ontwikkel bakteriee kan weerstadig raak |
|
insulien def |
'n hormoon wat deur die pankreas afgeskei word om suikervlakke in bloed te reguleer |
|
hoe insulien in verlede verkry |
uit pankreasse van varke en koeie geneem as hul geslag is het probleme veroorsaak want het chemies van menslike insulien verskil, het allergiese reaksie in sommige mense veroorsaak, was duur om te vervaardig, was beperkte voorraad en dit was teen sommige mense se geloof |
|
hoe biomanupulasie gebruik word om insulien te produseer |
meslike insuliengeen word vanuit meslike chromosoom geisoleer word in bakteriele plasmied gevoeg (bakteriee groei baie vinnig so groot getalle insulien word vinnig geproduseer) insulien word makliker ontrek, is meer gereeld besikbaar, is chemies identies aan menslike insulien |
|
stappe van menslike insulienproduksie |
menslike insuliengeen word geidentifiseer dmv genetiese ondersoek restriksie ensiem word gebruik om insuliengeen uit chromosoom te sny restruksie ensiem word gebruik om bakteriele dns plasmied oop te sny nog 'n ensiem word gebruik om menslike insuliengeen in die bakteiele dns plasmied in te voeg die ring van bakteriele dns word in 'n bakteriee ingevoeg bakteriee groei en verdeel vinnig insulien kan van bakteriee geskei word |