Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
13 Cards in this Set
- Front
- Back
Biodeversiteit |
Alle lewende dinge op planeet aarde |
|
Biosfeer |
Onderhou lewe. Atmosfeer,litosfeer,hidrosfeer |
|
Atmosfeer bestaan uit? |
Koolstofdioksied,suurstof,waterdamp asook gespesialliseerde molekules soos osoon ( O3). |
|
Die hoofstreke van die atmosfeer ( van buite af ) |
Eksosfeer ,termosfeer, mesosfeer, stratosfeer, troposfeer |
|
7 lewens prosesse |
Voeding . Groei. Bewrging. Uitskeiding. Voortplanting. Selrespirasie. Sensitiwiteit. |
|
Hetotroof |
Kry voedsel van ander plante of diere af |
|
Outotroof |
Organisme wat voedsame organiese stowwe uit eenvoudige stowe soos koolstofdioksied kan maak |
|
Watersiklus |
1. Neerslag 2. Loop na damme,mere of riviere 3. Akkumulasie (vloei by die see in) 4. Verdamp ,kondenseer,transpireer 5. Kondensasie ( wolke vorm ) 6. Neerslag |
|
Funksie van water |
1. Chemiese reaksies wat in plante en diere plaasvind 2. Vervoermiddel in die liggame van plante en diere 3. Is n tuiste vir baie diere 4. Is n steun 5. Warmte reguleerder 6. Versprei sade en vrugte 7. Bestuiwing en bevrugting by waterplante |
|
Waaruit bestaan die grond |
Verweerde rots ( sand ), water, dooie plante en diere, grondorganismes. 3 tipes grond: leem- klei- en sanderige grond. |
|
Hoekom is grond so belangrik |
1. Anker plek vir plantwortels 2. Verskaf voedingstowwe 3. Plante kry water uit die grond 4. Plantwortels het lug nodig 5. Sade het grond nodig om te ontkiem 6. Habitat vir diere |
|
Biodeversiteit ( 3 vlakke ) |
1. Spesies van plante,diere en mikro organismes 2. Verskillende ekosisteme 3. Die gene binne n spesie |
|
Carl Linnaeus |
Ordelike stelsel vir die klassifaksie van organismes. Het Latyn gebruik. Die groepe/ taksons is as volg ( groot na klein) Ryk, filum, klas, orde, familie, genus, spesie |