• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/8

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

8 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Haal twee versreëls aan wat bewys dat Pieter daaraan glo om gesond te eet. (Quote two lines proving that Piet believes in eating healthily.)

Reël 6 en 7


"eet ál sy vleis, maar nooit die vet.


Eet broccoli, ja, sonder brom"

Watter bewys kry ons dat hy ''n slim leerlinge is?


(What proof do we get that he's 'a smart pupil?)

Hy kry vul punte vir sy toets.

Wat kan ons leer van Pieter as ons in versreël 9 lees: "Sê nooit 'n enkel nare word"


(What can we learn from Pieter when we read in line 9: "Never ever say a bad word" )

Pieter gebruik nie lelike woorde nie.

Watter effek het Pieter en Breggie se kinders op hulle gehad?


(What effect did Pieter and Breggie's children have on them?)


Die kinders so stout was dat hulle hul ouers mal gemaak het.

Waarom het Pieter en Breggie so gevoel?


(Why did Pieter and Breggie feel this way?)

Die kinders doen die teenoorgestelde van wat Pieter Hendrick gedoen het toe hy 'n kind was.

Wat beteken versreëls 25-26 in die konteks van die gedig?


(What do lines 25-26 mean in the context of the poem? )

Ironies wens hy later dat sy kinders eerder huis sal verlaat, sodat hy rus en vrede kan hê.

Wat is die boodskap van hierdie verse?


(What is the message of this poem? )

Deug word nie altyddeur beloon nie

Verduidelik in kortliks die verskil tussen 'tjank' en 'ween'


(Versreël 22)

Tjank is wanner jy huil aanhoudend


Ween is wanneer jy huil asof jy seergekry het of hartseer is