Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
25 Cards in this Set
- Front
- Back
emosies |
Back (Definition) |
|
woedend |
Back (Definition) |
|
vreemd |
Back (Definition) |
|
verveeld |
Back (Definition) |
|
ongelukkig |
Back (Definition) |
|
druk |
Back (Definition) |
|
duur |
Die motorfiets is baie duur. |
|
gooi |
Back (Definition) |
|
lus |
As die kinders moeg is, is hulle nie lus om huiswerk te doen nie. |
|
tree |
Back (Definition) |
|
verskillende |
Ons kry verskillende soorte groente by die winkel. |
|
asyn |
Pappa hou van asyn en sout op sy slap tjips. |
|
baas |
Pappa is die baas in ons huis. |
|
behalwe |
Ek hou daarvan om te swem behalwe as die water baie koud is. |
|
behandel |
Ek moet sie nuwe klein hondjies op die plaas versigtig behandel sodat hulle nie seer kry nie. |
|
geskryf |
Ons het vandag toets geskryf. |
|
gestaan |
Wanneer ons snoepie wou koop het almal mooi in ‘n ry gestaan. |
|
harde |
Wanneer ek krieker speel gee ek die bal ‘n harde hou met my bat. |
|
huise |
Back (Definition) |
|
kennis |
Iemand wat hard leër het al die kennis. |
|
ondersoek |
Wanneer ek siek voel gaan ek dokter toe dat hy my ondersoek om te kyk wat is fout met my. |
|
stadig |
Die skilpad is ‘n altyd stadig oppad huis toe. |
|
vakansie |
Ons gaan altyd see toe tydens die skool vakansie. |
|
veral |
Ek hou baie van sport veral krieket. |
|
eer |
Ek sal elke dag vir Jesus eer en lief hê. |