Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
4 Cards in this Set
- Front
- Back
Lees die beskrywing van Miemie se ouers op p69 en vergelyk hulle met Lien se ouers (Read the description of Miemie's parents on p69 and compare them with Lien's parents) (3) |
Nie een van die ma's gebruik hul kwalifikasies nie en albei ontvlug van die werklikheid- een deur drank, die ander deur sepies. Albei pa's is afwesig |
|
Mieme sĂȘ sy "wil regte doen" Wat bedoel sy? (Mieme says she "wants to do law" What does she mean?) |
Sy wil regte studeer en dan ân advokaat of prokureur word |
|
Miemie sĂȘ sy wil haar verjaardag die aan vier nie omdat sy iets op televisie wil kyk. Wat steek sy weg? (Miemie says she does not want to celebrate her birthday because she wants to watch something on television. What is she hiding?) |
Haar ouers is te besig om haar verjaardag te vier |
|
Miemie sĂȘ sy wil vir die toneelstuk ân fluorescent besem sonder die veegedeelte hĂȘ. Waarvoor gebruik ons ân besem wat nie kan vee nie? (Miemie says she wants a fluorescent broom for the play without the livestock section. Why do we use a broom that cannot sweep?) |
Om te vlieg â dus fantasie, ontvlugting |