Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
16 Cards in this Set
- Front
- Back
In reël 1 sê die spreker: "die kabouter is uit my turn gesteel". Wat is die figuurlike betekenis van bogenoemelde woorde? |
Haar kindertyd is verby |
|
Noem twee van die spreker se "klein gelofies" wat nou deur feite vervang is. |
Sy glo nie meer in kersvader, tandemuise en paddaprinse nie. |
|
Op watter twee woorde is "melkskommelweg" 'n woordspeling? |
"Melkskommel" en "Melkweg" |
|
Die gebruik van hoofletters in reël 11 is om te beklemtoon. Wat wil die digter met die gebruik van die hoofletters beklemtoon? |
Dit bou spanning. |
|
Watter enkele woord dui 'n wending in die gedig aan? |
"maar" |
|
Wat suggereer die gebruik van die woord "nog" in reël 12 oor hoe die spreker oor die donker voel? |
Die spreker altyd haar lig aanhou |
|
Noem een van die boodskappe wat die digter met die gedig probeer oordra |
Die lewe is nie 'n sprokie nie |
|
Verduidelik die rede vir die verandaring wat van strofe 1 tot strofe 3 plaasvind |
Toe die spreker klein was, het sy in sprokies geglo, maar soos ay ouer geword het is daar sekere dinge waarin sy nie meer glo nie |
|
In watter versreëls in die gedig kom daar eindrym voor? |
2 en 4 6 en 8 13 en 14 |
|
Watter twee moontlike interprestasies kan daar aan hierdie titel gegee word? |
-as jy Klein is, glo jy in meer goed. -min geloof |
|
Na Wie verwys die "paddaprins" in versreël 4 en na wie verwys die woord "Prins" in v.15 |
-paddaprins verwys na die fantasiewêreld van 'n naïewe kind. -Prins verwys na Jesus |
|
Wat noem jy 'n strofe wat uit vier versreëls bestaan? |
Kwatryn |
|
What noem jy 'n strofe wat uit drie versreëls bestaan? |
Tersien3 |
|
Wat dink hy, bedoel die spreker as sy sê "ek het àl my sprokies brand gesteek"? |
Vergeet haar fantasies |
|
Hoe het die spreker al haar "sprokies brand gesteek"? |
Met kennis |
|
Waarmee sukkel die spreker nog, wat in kontras is met haar "wetenskaplike" uitkyk op die lewe? |
Sy glo in sprokies |