Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
94 Cards in this Set
- Front
- Back
Wow is die hoofkarakter se naam? |
Tiaan |
|
Watter tipe verteller het ons in hierdie storie? |
Eerste persoon |
|
Wat het Zane opgetel in Mozart met Lipstick? |
Lipstiffie |
|
Wat vak gee meneer Marx? |
Musiek |
|
Wat beteken dit om 'iemand teen die mure uit te dryf'? |
Jy maak iemand mal |
|
Wat is a skoolsokkie ? |
Dans by die skool |
|
Oor watter storie van mnr. Marx is daar al baie weergawes ? |
Dat hy en juf Pienaar mekaar by n skoolsokkie gesoen het |
|
Wat get Zane met mnr. Marx se mozartbeeldjie gedoen? |
Hy sit lipstiffie op dit |
|
Waar hey mnr. Marx die beeldjie gekry ? |
Oostenryk |
|
Hoe weet jy dat dit n duur beeldjie is? |
He se dit kos a fortuin |
|
Bespreek die ruimte in Mozart met Lipstick |
In die musieklesse in a groterige klaskamer |
|
Is Tiaan n voorbeeldigr leerling op skool? Hoekom? |
Nee, hy is altyd van graad 3 gedurig moeilikheid |
|
Is mnr. Marx alleen in die klas toe hulls na skool na sy klas gaan? Motiveer |
Nee, n stuk of twintag gesigte kyk op toe ons binnekom |
|
Aan watter twee buitemuurse aktiwiteite neem Frik va Tonder deel? |
Rugby en skoolorkes |
|
Hoekom Tiaan en Zane so verbaas ? |
Dat Frik vir mnr. Marx gese dat hulle in a band is en dat Frik n lid van die skoolorkes is |
|
Wat vra mnr. Marx? |
Hy vra of hulle n rock kompetisie gedoen en watter musiek luister hulle. |
|
Verduidelik kortliks hoekom Tiaan mal oor musiek is: |
Dit laat hom voel asod die persoon wat sing verstaan waaroor jy mal is en wat besig is en wat besig is om jou mal te maak |
|
Wat sal vir Tiaan ongelooflik wees? |
Om voor n gehoor te speel |
|
Hoekom het Tiaan opgehou met sy musieklasse? |
Die musiek was te oud |
|
Watter instrumente speel Tiaan en Zane? |
Kitare |
|
Wie se musiek speel hulle graag? |
Maroon 5, 30 seconds to mars, U2 |
|
Skryf Tiaan en Zane goie songs? Hoekom jy se so? |
Nee, hulle speel covers soos greendat en Coldplay |
|
Wat beteken 'te jam' |
Speel jou musiekinstrumente end musiekmaak |
|
Wat is n gig? |
Musiek vertoning |
|
Waarvan het hulle al n advertensie probeer maak? |
Hulle soek vir ander lede vir hulle band |
|
Wat se Zane vir mnr. Marx hey hulle vir hulle band nodig? |
Hulle is kolf n drummer en a vocalist |
|
Wat doen Zane wat Tiaan nie kan glo nie? Noem twee feite: |
Hy se vir mnr. Marx wat nodig het om noem n dag cir oudisies op Donderdag en hy nooi die lede van die skoolorkes om na die oudisises te kom |
|
Waar kan Tiaan en Zane hulle oudiesies hou? |
In die klaskamer langs mnr. Marx |
|
Watter geskenk het Tiaan vir sy verjaarsdag gekry? |
N digitale kamera |
|
War kan tiaan nog nie behoorlik regkry nie? |
Om sy eie selfportret te neem. |
|
Waarom se Tiaan vermaak hy homself binnehuis? |
Hy is skaam na die middag se storie in die musieklas |
|
Hoekom is Zane so ingenome\ beindruk met homself? Noem 3 feite |
Hy het n dag vir oudisies
Liezl het vir hom glimlag
Hulle gaan vir n rockkompetisie ingeskryf |
|
Wat wys Zane vir Tiaan daardie oggend voor skool? |
N pak kennisgewings het hy genaak het waarin hulle leerseranvra om vit oudisies te kom |
|
Hoekom in Tiaan nie gelukkig nie? Noem 3 feite |
Die kennisgewings het spelfout
Hy het nie opinie vir die oudisies nie
Kennisgewinhs het min infogting |
|
Watter beroep Tiaan se pa? |
Dokter |
|
Hoekom is dit vir Tiaan n probleem? |
Hy kan nie speel dat hy is siek nie |
|
Hoeveel leerders daag vir die oudies op? |
Nil |
|
Watter blink idee kry Zane? |
Hy gaan by die musiek toe as baie mense daar kan n instrumente gespeel. Die oudisies was in die musieklass gehou |
|
Gee n kort karakterskets van Zane |
Hy is stouts, altyd in moeilikheid en vriendelik |
|
Is die skool orkes bly om vir Tiaan en Zane te sien? Motiveer |
Nee, hulle lyk vereeld party lyk of hulle wiluitbars van dir lag |
|
Wat se Lizl moet Tiaan en Zane eers doen voordar hulle sal besluit om oudisies af te le? |
Tiaan en Zane mors hulle instrumente gespeel en dan sal hulle besluit of hulle oudisis wil afle |
|
Watter liedjie speel Zane en Tiaan vir hulle? |
Nirvana- smells like teen spirit |
|
Wat is volgens mnr. Marx n moet vir enige musiekliefhebber se versameling? |
Mozart |
|
Hoe weet jy dat mnr. Marx n musiekhebber is? |
Hy het baie musiek cds in alfabeties gerangskik en jy hey enige soort musiek |
|
Is Frik a goie tromspeler? Hoekom jy se so? |
Nee, hy slaan net links en regs dis net a groot geraas |
|
Watter ledjie sing Cecile en Linette |
Mamma, ek wil n man he |
|
Aan wie laat Maryke hulle dink? |
Nie te nie, en st sal n goie opvolger vir Patricia Lewis wees |
|
Hoe het Frank se oudisie verloop? |
Hy klink soos een van daar hartseer cowboys in die westenfliks |
|
Wat het Tiaan en Zane van Lydia se oudisir gedink? |
Lydia het die looks, die ritme, die attitude, maar sy het nie stem nie en sy klink soos a hamster wat helium inhekry het |
|
Watter twee woorde beskryf Lizel se stem? |
Diep Heserig |
|
Beskryf kortliks hoe Sibongile se oudisie verloop het? |
Sibongilr val op pressies die regte plek en sy mis n ritme nie. |
|
Wattee redes gee Lizel hoekom su nie in die orkes kan wees nie? |
Sy is bamg en sy gaan nie genoeg tyd he vir oefen en suike goed nie. Sy het musiekklasse en sport |
|
Wat doen Zane om Lizl te probeer oorreedom in die band te wees. Noem twee feite |
Hy gaan op sy kniee en se hy belowe om haar soos n prinses te behandel en hulle kan oefen net wannee sy wil hulle |
|
Wat stel Bongi voor moet hulle eers doen? |
Besluit wanneer hulle gaan oefen en n naam vir die band kry |
|
Waar gaan hulle mekaar ontmoet? |
Milky Lane |
|
Op wie het Zane sy hart verloor? |
Lizl Kritzinger |
|
Wat is die gids? |
Dis a boek wat Tiaan en Zane weet oor meisies |
|
Hoekom het Zan die gids begin? |
Hy hey gedink m mens kan meisies se gedrag voorspel |
|
Noem een stelling in die gids in verband met mesies war doodgetrek is |
An n meisie lipstiffie aansit op n eerste af dra beteken dir ay wil soen |
|
Wie behoort almal baat te vind by die gids |
All mans tussen 5-95 |
|
Het Tiaan baie ervaring as dit by meisies kom? Motiveer |
Nee, hy se sy eie ervaring met meisies is maar beperk |
|
Wat het gebeur met die meisie wat Tiaan by die see ontmoet het? |
Die meisie hy by die see ontmoet gee vir hom die verkeerd nommer |
|
Waaroor bekommer Tiaan hom hou al? |
Hy dalk oor 2 jaar alleen matriekafkeid toe sal moet gaan |
|
Waaroor is Lizl en Bongi nog ontseker? |
Sy is nog steeds nie seler of sy in die band kan wees nie |
|
Waaroor is Liezl bekommerd? |
Daar is tweede maande te die kompetisie en hulle het nie naam nie, hulle het nie liedjie and hulle het nerens om te oefen |
|
Wat se Bongi is sy bereid te doen ? Stem die ander hiermee saam? |
Sy is bereid om een mand lank by die band aan te sluit |
|
Boem n paar van die name waarmee hulle vorendag kom vir doe orkes |
Milkskake Vetkol Vlakvark |
|
Watter naam stel Tiaan voor? |
Suurlemoen |
|
Wat moet die vier lede saam met die kompetisievorm instuur? |
N kort biografgie oor elkeen |
|
Wat wil Tiaan met die suurlemoenskyfies doen? |
Hulle gaan die eet en dan fotos van hulle gesigte neem |
|
Waar oefen suurlemoen? |
In die garage by Tiaan se huis |
|
Hoe voel Tiaan hieroor? |
Hy is bang omdat hy nie sy ouers vra vir die garage kan oefen? |
|
Wat het Tiaan daardie dag gedoen? |
Tiaan het daardie dag hulle inskryaing gepos |
|
Hoekom se zane wil hy saam met Liezl stap? |
Hy dink hulle blu min of meer in dieselfde rigting |
|
War sien Tiaan in die kombuis wat hom n idee vir n liedjie gee? |
Die suurlemoene |
|
Waaraan kan Tiaan soen dat su ma nie baie gelukkig is nie? |
Haar gesig voorspel moeilikheid |
|
Beskryf kortliks hoekom Suurlemoen is nie meer in Tiaan hulle se garage mag oefen? |
Hulle buurvrou se poesels honde was so omgekrao dat hulle nie wil eet nie omdat doe musiek was te hard. Tiaan se ouers se hulle kan nie in die garage oefen nie. |
|
Wat het Tiaan hulle se skool wat min ander skole het? |
Hulle hey a radiostasie |
|
Wat is die twee platejoggies se name? |
Psycho Bob en Willem |
|
Waar gaan suurlemoen nou oefen |
Die lee orkeskamer langs die musiekkamer |
|
Wat moet hulle eers doen voordar hulle daar kan begin oefen? |
Die kamer skoonmaak en verf |
|
Wat stel Liezl voor moet hulle doen ? |
Hulle moet elkeen vrydag n paar voorstelle bring vir liedjies solank aan liedjies begin werk |
|
Waaroo berei Zane hulle voor? |
Hy se dat hy het n stoutste mark vir n kreatiwe opstelben hy kan nie skryf nie |
|
How weer jy dat Zane nie beindruk is met hulle Vrydagmiddagplanne nie? |
Hy kan nie glo dis wat hulle met vrydagmiddag moet doen nie |
|
Wat dou sy eerder wou doen? |
N fliek kyk |
|
Wat bring mnr. Marx vir Tiaan hulle? |
Hy het a groot blik verf, lappe en kwaste |
|
Wie neem verantwoordelikheid vir die sleutels? |
Tiaan |
|
Waaror sal mnr. Van Schalwyk baie beindruk wees? |
Daar n goie geldprys vir die wen band se skool |
|
Wat ondek liezl in a boks? |
N outydse plate en platespeler |
|
Na wie se musiek luister hulle? |
Die Beatles Elvis Presley Sonny en Cher |
|
Beskryf Zane toe hy Elvis se liedjie sing |
Hy het n diep, rokerige stem en vee met sy hande duur sy hare en skud skid hy hare en voel aan sy denkbeeldige sidies, stywe kakebeen, wieg sy heupe |
|
What se Zane oor Liezl? |
Mooi Slim Snaaks |
|
What se Zane oor Liezl? |
Mooi Slim Snaaks |
|
Hoe het Zane-hulle die mure van hulle nuwe oefen kamer versier? |
Hulle het musiek note op die mure geverf |