Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
18 Cards in this Set
- Front
- Back
Ritme |
N patroon van musiek maatslae |
|
Rus |
N musiek noot wat stil is vir 1 2 en 4 maatslae |
|
Improviseer |
Om op te maak soos jy aan gaan |
|
Kwartnoot |
N noot wat een maatslag tel |
|
Dinamiek |
Die volume |
|
Ritmiese patroon |
N groep note wat herhaal word |
|
Stemming |
N soort emosie of gevoel |
|
Tempo |
Die spoed |
|
Toonhoogte |
Hoe hoog of laag n noot is |
|
Sintuie |
Smaak sig reuk gehoor tas |
|
Fokus |
Op iets te konsentreer |
|
Tyd |
Enigeiets wat te doen het met spoed of maatslae van n musiekstuk |
|
Mimiek |
Om n storie op te voer sonder woorde |
|
Unisoon |
Almal saam |
|
Kanon |
Sing dieselfde liedjie wat oorfleuel |
|
Beklemtoning |
Wanneer iets as spesiaal of meer belangrik aangedui word |
|
Komplementêre kleure |
Is kleure op die kleur wiel wat teenoor mekaar le |
|
Verwante kleure |
Kleure wat op die kleurwiel langs mekaar le |