Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
24 Cards in this Set
- Front
- Back
Koud |
Kouer Koudste |
|
Oud |
Ouer Oudste |
|
Vet |
Vetter Vetste |
|
Dik |
Dikker Dikste |
|
Slim |
Slimmer Slimste |
|
Sag |
Sagter Sagste |
|
Warm |
Warmer Warmste |
|
Lelik |
Leliker Lelikste |
|
Goed |
Beter Beste |
|
Baie |
Meer Meeste |
|
Gelukkig |
Gelukkiger Gelukkigste |
|
Kwaad |
Kwater Kwaadste |
|
Kwaai |
Kwaaier Kwaaiste |
|
Skaam |
Skamer Skaamste |
|
Laag |
Laer Laagste |
|
Moeg |
Moeër Moegste |
|
Droog |
Droër Droogste |
|
Leeg |
Leër Leegste |
|
Lief |
Liewer Liefste |
|
Lank |
Langer Langste |
|
Opgewonde |
Meer opgewonde Mees opgewonde |
|
Beskeie |
Meer beskeie Mees beskeie |
|
Tevrede |
Meer tevrede Mees tevrede |
|
Verleë |
Meer verleë Mees verleë |