Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
47 Cards in this Set
- Front
- Back
baie soet |
Stroopsoet |
|
Baie maer |
Brandmaer |
|
Baie alleen |
Stokalleen/stoksielalleen |
|
Baie skoon |
Silwerskoon |
|
Baie wakker |
Wawyd wakker |
|
Baie ryk |
Skatryk |
|
Baie doof |
Stokdoof |
|
Baie blind |
Stokblind |
|
Baie oud |
Stokoud |
|
Baie bleek |
Doodsbleek |
|
Baie bitter |
Galbitter |
|
Baie geel |
Goudgeel |
|
Baie blou |
Potblou |
|
Baie bekend |
Alombekend |
|
Baie gelukkig |
Doodgelukkig |
|
Baie kwaad |
Smoorkwaad |
|
Baie verlief |
Smoorverlief |
|
Baie krom |
Hoepelkrom |
|
Baie breed |
Hemelsbreed |
|
Baie dik |
Trommeldik |
|
Baie glad |
Seepglad |
|
Baie min |
Bloedmin |
|
Baie seker |
Doodseker |
|
Baie wit |
Spierwit |
|
Baie suur |
Asynsuur |
|
Baie vet |
Spekvet |
|
Baie klein |
Piepklein |
|
Baie moeg |
Doodmoeg |
|
Baie gelukkig |
Doodgelukkig |
|
Baie arm |
Brandarm |
|
Baie oop |
Wawyd oop |
|
Baie eerlik |
Doodeerlik |
|
Baie fris |
Perdfris |
|
Baie swart |
Pikswart |
|
Baie groen |
Grasgroen |
|
Baie beroemd |
Wêreldberoemd |
|
Baie rooi |
Bloedrooi |
|
Baie bang |
Doodbang |
|
Baie dronk |
Smoordronk |
|
Baie reguit |
Pylreguit |
|
Baie rond |
Koeëlrond |
|
Baie dun |
Plankdun |
|
Baie gek |
Stapelgek |
|
Baie swaar |
Loodswaar |
|
Baie lig |
Veerlig |
|
Baie graag |
Dolgraag |
|
Baie droog |
Kurkdroog |