term1 Definition1term2 Definition2term3 Definition3
Please sign in to your Google account to access your documents:
Hoe get die Brittse ekonomieis grootliks baat gevind by die handel?
Sommige hawens en stede het baie ryk geword
Liverpool het die grootste slawehandelhawe in Atlantiese stelsel geword.
Die grootse inkomste is verkry op blasting op invoer en uitvoer
Wat is die industriele revolusie. Wat het voor IR gebeur. Hoe get hills gelyk en geleef?
Groot deel van die land se bevolking op platteland gewoon. Afsonderlik en klein gemeenskappe gevorm. Graan verbou skape se wol geteel,handearbeid.
Plaas gereedskap nie masjiene ni. diere wat geteel was nie gebruik vir grondbewerking nie
Wat bedoel hulle met tuisnywerhede?
Gewilde soort ekonomiese bedrywigheid. Boere sou ekstra inkomste nodig kry die vrouens wat betrokke by naaldwerk huishoudelike vaardighede hulle het hul produkte verkoop.
Watter bydrae her tuisnywerhede tot die brittle ekonomie gelewer?
Beskryf kortliks die werkdag van 'n werker ? (5)
Sowat 12 tot 14 vir 6 dae per week. Vinniger te werk sonder rus. Week was vervelig. Gedwing I'm teen lae lone te werk. Kinderarbeid vanaf 9 jaar in myn gewerk .
Hoe is die werkersklas geraak deur die verskuiwing na fabrieke.
Massaproduksie en meganisering werkloosheid gelei. Werksgeleenthede met masjinerie te werk. Kil onpersoonlike verhouding. Strawwe omstandighede. Verhouding tussen familielede in tuisnywerhede het onmoontlik geword in front fabriekstelsels
Need help typing ? See our FAQ (opens in new window)
Please sign in to create this set. We'll bring you back here when you are done.
Discard Changes Sign in
Please sign in to add to folders.
Sign in
Don't have an account? Sign Up »
You have created 2 folders. Please upgrade to Cram Premium to create hundreds of folders!